Perdry

Baie geluk aan ons ruiters wat uitstekende uitslae by SANESA Qualifier 4 behaal het.

Vida Burmeister het met haar perde, Lorelock African Sky en M’Bela Centurion, puik gevaar:

-Twee eerste plekke in die Pony Rider Medium-toetse.

-‘n Eerste en derde plek in die Novice-afdeling.

Marilé de Villiers en haar perd, Jawahir Lazzaro, het ook uitstekende prestasies gelewer:

-Tweede plek in die Jumping 60 cm Pony Accumulator.

-Eerste plek in die Jumping 60 cm Pony Competition.

Baie geluk met hierdie uitstekende prestasies!

Scroll to Top