Wat βn ongelooflike dag op die roetes tydens gister se Bergfiets Derby! Baie geluk aan al ons Garsies wat met ware Garsie-gees deelgeneem het. Julle harde werk het beslis vrugte afgewerp!
Spesiale geluk aan ons podiumwenners:
0/14 Meisies:
- Mienke Kruger – 1ste plek
- Zelda Engelbrecht – 3de plek
0/16 Meisies:
- Marina Gerner – 1ste plek
- Damari Mouton – 3de plek
0/16 Seuns:
- Renier Pieterse – 3de plek
0/17 Meisies:
- Deidre van den Berg – 3de plek
0/17 Seuns:
- Luhan van Heerden – 2de plek
0/18 Meisies:
- Larissa Meintjies – 3de plek
0/18 Seuns:
- Markus Loch – 1ste plek
- Joshua Wolfaardt – 2de plek
- Henre Joubert – 3de plek
Julle prestasies maak ons ongelooflik trots! Dankie aan elke ryer wat die Garsie-kleure met trots gedra het.









































































