Dogtershokkie

Baie geluk aan ons hokkiedogters met hul uitstekende prestasies tydens hul onderskeie provinsiale toernooie.

𝑜/16 𝐼𝑃𝑇 – 𝐾𝑤𝑎𝑍𝑢𝑙𝑢-𝑁𝑎𝑡𝑎𝑙:

• Omphile Malikane en Suraya Zowitsky het saam met die o/16A-span ‘n bronsmedalje in die A-afdeling verower.

• Miekie Reynolds het saam met die o/16B-span die B-afdeling gewen, waarmee die span na die A-afdeling promoveer.

𝑜/18 𝑆𝑡𝑟𝑒𝑒𝑘𝑠𝑡𝑜𝑒𝑟𝑛𝑜𝑜𝑖 – 𝑀𝑝𝑢𝑚𝑎𝑙𝑎𝑛𝑔𝑎:

• Emma Bouwer en die o/18C Northerns-span het ‘n bronsmedalje verower.

Baie geluk met hierdie puik prestasies!

Scroll to Top