Baie geluk aan ons rugbyspelers wat tydens hul onderskeie provinsiale toernooie met Speler van die Wedstryd-toekennings vereer is.
π/15 π΄ππππ-π€πππ:
β’ Xander Prinsloo β Speler van die Wedstryd teen die Pumas (o/15 A).
β’ Menahem van Schoor β Speler van die Wedstryd teen die Griekwas (o/15).
π/16 π·πππ πΊππ’π€π -π‘πππππππ:
β’ Daniel Viljoen β Speler van die Wedstryd teen die Cheetahs.
π/16 πΊππππ‘ πΎβπππ-π€πππ:
β’ Tyron Straus β Speler van die Wedstryd teen die Cheetahs.
π/17 π΄ππππ-π€πππ:
β’ SW Potgieter β Speler van die Wedstryd teen die Valke.
β’ SW Potgieter β Speler van die Wedstryd teen Sharks Invitational XV.
β’ SW Potgieter β Voorspeler van die Toernooi.
β’ Katlego Lebelo β Speler van die Wedstryd teen die Sharks.
π/18 πΆπππ£πππ€πππ:
β’ Stefan (Kwagga) van der Vyver β Speler van die Wedstryd teen die Griekwas.
β’ Ruan Fluks β Speler van die Wedstryd teen die Vrystaat.
Ons is ongelooflik trots op elke speler!










