Baie geluk aan Tamzin-Lee Deysel, Veruscha Smith en Larissa van Deventer wat saam met hul Tshwane O/19-spanne goud gewen het by die TNC SA O/19 Kampioenskappe.
By die BB Noordbond-netbaltoernooi het ons Garsie-spanne ook uitstekend gevaar:
- 14A – Brons
- 15A – Silwer
- 16A – Brons
- 17A – Brons
- 1stes – Silwer
‘𝑛 𝑆𝑝𝑒𝑠𝑖𝑎𝑙𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘𝑤𝑒𝑛𝑠𝑖𝑛𝑔 𝑎𝑎𝑛 𝑀𝑖𝑒𝑘𝑒 𝐵𝑜𝑡ℎ𝑎, 𝑤𝑎𝑡 𝑎𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝐵𝑒𝑠𝑡𝑒 𝑂/14-𝑠𝑝𝑒𝑙𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑡𝑜𝑒𝑟𝑛𝑜𝑜𝑖 𝑎𝑎𝑛𝑔𝑒𝑤𝑦𝑠 𝑖𝑠. ‘𝑛 𝐵𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑠𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒!








