π’π­πžπ¦ 𝐯𝐒𝐫 𝐨𝐧𝐬!

By HoΓ«rskool Garsfontein glo ons dat verandering doelbewus verwelkom word en dat elke Garsie die vermoΓ« het om sy of haar eie suksesstorie te skryf.

𝑂𝑛𝑠 𝑖𝑠 π‘‘π‘Ÿπ‘œπ‘‘π‘  π‘œπ‘š π‘”π‘’π‘›π‘œπ‘šπ‘–π‘›π‘’π‘’π‘Ÿ 𝑑𝑒 𝑀𝑒𝑒𝑠 π‘£π‘–π‘Ÿ 𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 π΄π‘“π‘Ÿπ‘–π‘˜π‘Žπ‘Žπ‘›π‘ π‘’ π»π‘œΓ«π‘Ÿπ‘ π‘˜π‘œπ‘œπ‘™ é𝑛 𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 π‘€π‘’π‘ π‘–π‘’π‘˜π‘Žπ‘˜π‘Žπ‘‘π‘’π‘šπ‘–π‘’ 𝑖𝑛 π‘ƒπ‘Ÿπ‘’π‘‘π‘œπ‘Ÿπ‘–π‘Ž.

Uitnemendheid is nie vir ons ’n doelwit nie, maar ’n leefwyse wat in elke Garsie sigbaar is.

Stem vir ons en help om die stem van ’n skool wat lewens verander en toekoms bou verder te versterk.

Scroll to Top