Hoรซrskool Garsfontein is besonder trots op drie Garsies wat opgeneem is in die Suid-Afrikaanse o/18-rugbyspanne vir die o/18 Internasionale Reeks, wat van 7 tot 15 Augustus in die Wes-Kaap aangebied word.
SA o/18:
โข Stefan (Kwagga) van der Vyver
โข Ruben Lombaard
SA o/18 ‘A’:
โข Drewyn Baron



