Garsie-debat

Garsie-debat het verlede week aan AfriForum se Dink of Sink Debatkompetisie deelgeneem. Ons leerders het hulle vaardighede behoorlik op die proef gestel. Elke deelnemer het hul beste gegee en waardevolle ervaring opgedoen.

Ons is trots op elkeen wat bereid was om voor ’n gehoor op te staan, hul standpunt te verdedig en die uitdaging aan te pak.

Scroll to Top