Garsies kondig nuwe skoolleiers aan!

Die VGR, Koshuisleiers en GR vir 2026/2027 is vandag tydens β€˜n spesiale Berepark-opening aangekondig.

Veels geluk aan al die leerders wat as leiers verkies is. Ons weet dat julle as ambassadeurs van die skool sal optree en die skoolleuse, Bou en Bewaar, op alle terreine sal uitleef.

Scroll to Top