Ons spog graag met die goeie oorwinnings wat ons sagtebalspanne tot dusver behaal het:
Teen Harties:
β’ o/14A wen 11β9
β’ o/16A wen 11β4
Teen Midstream:
β’ o/16A wen 15β7
Teen Centurion:
β’ o/15A wen 6β1
β’ o/16A wen 11β7
βn Besonder sterk begin vir ons o/16A-span, wat reeds drie mooi oorwinnings agter hul naam het!
Baie geluk, Garsies!




















