Skaak

𝑂𝑛𝑠 𝑂/15 𝐴-𝑠𝑘𝑎𝑎𝑘𝑠𝑝𝑎𝑛 ℎ𝑒𝑡 𝑆𝑎𝑡𝑒𝑟𝑑𝑎𝑔 𝑎𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑇𝑠ℎ𝑤𝑎𝑛𝑒-𝑆𝑢𝑖𝑑-𝑓𝑖𝑛𝑎𝑎𝑙 𝑑𝑒𝑒𝑙𝑔𝑒𝑛𝑒𝑒𝑚.

Hulle het altesaam 5 wedstryde gespeel, waarvan hulle 2 wedstryde met 6–0 gewen het en een wedstryd gelykop gespeel het.

Met hierdie uitstekende vertoning eindig hulle algeheel 4de in die finaal!

Baie geluk aan ons spelers met ’n besonderse prestasie! Ons is trots op julle!

Scroll to Top