Ons Garsie Jaguars O/18-span het βn uitmuntende vertoning by die Noordelikes Fast5-netbaltoernooi gelewer en al ses hul wedstryde gewen!
Die Garsie Pumas O/15-span het ook besonder goed gevaar en vyf van hul ses wedstryde gewen.
ππ¨ππ€ππ§π§π’π§π π¬:
β’ Speler van die Toernooi (O/15): Avah du Plessis
β’ Speler van die Toernooi (O/18): Petra Burger
π΅πππ ππππ’π πππ πππππ π πππππ ππ πππ π‘π€ππ π’ππ‘ππππππππ πππ‘ βππππππ ππ’ππ ππππ π‘ππ πππ !





