GARSIE SÊR WÉÉR IN ATKV-SÊRFINAAL

Baie geluk aan ons sêr wat as een van die top-5-sêrproduskies aangewys is tydens die ATKV-Sêrkompetisie, waar hulle op 28 September sake in die Kunstekaap Teater in Kaapstad by die landsfinaal sal uitspook.

Die sêr verwerf ook tydens die ATKV-Sêrstreeksfees die volgende toekennings:

Ensemble: Goud

Nuwe komposisie: Goud

Tegniese aspekte: Goud

Produksie: Goud

Scroll to Top