Die Garsie Jaguars O/18-span het tydens die Gauteng Fast5 Kampioenskap pragtig presteer en is as 𝐧𝐚𝐚𝐬𝐰𝐞𝐧𝐧𝐞𝐫𝐬 gekroon.
Hiermee kwalifiseer hulle vir die SA Top Skole Kampioenskap.
Groepwedstryde:
- Wen Linden 38-21
- Wen Anker 37-10
- Wen Reddam 34-21
Kwarteind:
- Wen Oos-Moot 27-12
Semi-finaal:
- Wen Transvalia 39-13
Finaal:
- Verloor Monument 23-42
𝑊𝑒𝑙𝑔𝑒𝑑𝑎𝑎𝑛!


