π†π€π‘π’πŽππ…πŽππ“π„πˆπ-π€π…π‘πˆπ†π“π„π‘π’ 𝐍𝐀 πƒπˆπ„ ππ‹πŽπ” 𝐁𝐔𝐋𝐋𝐄!

Baie geluk aan ons drie Garsie-afrigters wat gekies is vir die Blou Bulle se spanne vir 2027 en 2028.

-Bradley Leijdekkers – o/17A Afgri Week | Kondisioneringsafrigter

-Armandt Olivier – o/18 Akademieweek | Kondisioneringsafrigter

-Sylvester Booysen – o/16 Grant Khomo Week | Hulpafrigter

Hierdie aanstellings is ’n besondere erkenning van hul kundigheid, toewyding en bydrae tot die ontwikkeling van jong rugbyspelers.

𝑂𝑛𝑠 𝑖𝑠 π‘‘π‘Ÿπ‘œπ‘‘π‘  π‘œπ‘ 𝑗𝑒𝑙𝑙𝑒 𝑒𝑛 𝑀𝑒𝑛𝑠 𝑗𝑒𝑙𝑙𝑒 π‘Žπ‘™π‘™π‘’ π‘ π‘’π‘˜π‘ π‘’π‘  π‘‘π‘œπ‘’!

Scroll to Top