Baie geluk aan ons drie Garsie-afrigters wat gekies is vir die Blou Bulle se spanne vir 2027 en 2028.
-Bradley Leijdekkers β o/17A Afgri Week | Kondisioneringsafrigter
-Armandt Olivier β o/18 Akademieweek | Kondisioneringsafrigter
-Sylvester Booysen β o/16 Grant Khomo Week | Hulpafrigter
Hierdie aanstellings is βn besondere erkenning van hul kundigheid, toewyding en bydrae tot die ontwikkeling van jong rugbyspelers.
πππ ππ π‘πππ‘π ππ ππ’πππ ππ π€πππ ππ’πππ ππππ π π’ππ ππ π‘ππ!


