Wat βn besonderse prestasie deur Lohan de Lange in die spiesgooi!
Tydens die TUT Top 12-byeenkoms het Lohan die SA o/18-rekord vir die nuwe 700 g-spesifikasiespies verbeter met βn ongelooflike gooi van 70,51 m!
Baie geluk, Lohan!