𝐍𝐔𝐖𝐄 𝐒𝐀 𝐎/18-π‘π„πŠπŽπ‘πƒ!

Wat ’n besonderse prestasie deur Lohan de Lange in die spiesgooi!

Tydens die TUT Top 12-byeenkoms het Lohan die SA o/18-rekord vir die nuwe 700 g-spesifikasiespies verbeter met ’n ongelooflike gooi van 70,51 m!

Baie geluk, Lohan!

Scroll to Top