Ons wens al ons atlete wat hierdie naweek aan die Grey/Oranje-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelneem, alle sterkte toe!
Gee jou beste, geniet elke oomblik en dra die turkoois met trots!