Die jaarlikse Koordinee by Loft at Nine was ’n spoggeleentheid en ’n besondere hoogtepunt op die koorkalender

Tydens die aand is daar afskeid geneem van die uittredende Koorraad, terwyl die nuwe Koorraad vir 2027 amptelik bekendgestel is.

Baie geluk aan Lyla Jordaan (Hoofdogter) en Baraka Zando (Hoofseun). Mag die jaar wat voorlê gevul wees met mooi musiek, groei en besondere hoogtepunte!

Wat ‘n ongelooflike aand!

Scroll to Top