DOGTERSKRIEKET 1A YSBERE IS KAMPIOENE!

Ons 1A Dogterskrieketspan is as die Titans Dogters o.19 B-bondliga-wenners gekroon en het ook Fase 1 van die Skole SA20-reeks as wenners afgesluit.

Die span dring hiermee deur na Fase 2 van die kompetisie, wat in Januarie 2027 plaasvind.

Baie geluk aan ons spelers en afrigters met hierdie besondere prestasie!

Scroll to Top