Swem Interhuis

Ons spog graag met die volgende leerders wat tydens Garsies se swem interhuis uitsonderlik presteer het.

  • Beste Junior Seun: Benje Kruger & Zadok Meyer
  • Beste Junior Dogter: Mikaela Lotz
  • Beste Senior Seun: Stefan Prinsloo & Franz Coetzee
  • Beste Senior Dogter: Kaylee Myburgh
  • Die Blou Pandas wen die dag met 351 punte & die Koshuis wen die geesbeker.🏆

Baie dankie aan elke Garsie wat hierdie dag ń groot sukses gemaak het!🩵

📸 : Olivier Mulder (Garsie Klieks)

Scroll to Top