n Groot naweek vir Garsfontein se Ysbere-krieket, met sterk spanpogings en indrukwekkende uitslae.![]()
𝐃𝐄𝐑𝐁𝐘: 𝐆𝐀𝐑𝐒𝑰𝑬𝑺 𝐯𝐬 𝐂𝐎𝐑𝐍𝐖𝐀𝐋𝐋 𝐇𝐈𝐋𝐋 𝐂𝐎𝐋𝐋𝐄𝐆𝐄:
’n Dag vol intensiteit, karakter en dominante prestasies!
1A Ysbere
- Garsie – 286/10 (67)
- CHC – 131/3 (51)
1B Ysbere
CHC – 297/10 (63)
Garsie – 114/10 & 36/5 (13)
O/15A Ysbere
- Garsie – 222/10 (65)
- CHC – 126/9 (54)
O/14A Ysbere
- CHC – 145/10 (56)
- Garsie – 276/8 (48)
Wen met 7 paaltjies op 1ste beurte
𝐓𝐇 𝐒𝐏𝐎𝐑𝐓 𝐋𝐈𝐆𝐀:
Ons 1B en 1C spanne bly onoorwonne!
1B Ysbere
- Wonderboom 1B – 144/10 (32)
- Garsie 1B – 147/3 (16)
Wen met 7 paaltjies
1C Ysbere
- Garsie 1C – 255/10 (36)
- Centurion 1B – 133/10 (22)
Wen met 122 lopies
𝐈𝐍𝐃𝐈𝐕𝐈𝐃𝐔𝐄𝐋𝐄 𝐔𝐈𝐓𝐁𝐋𝐈𝐍𝐊𝐏𝐑𝐄𝐒𝐓𝐀𝐒𝐈𝐄𝐒:
- Adriaan Maree – 5 paaltjies vir 50 lopies in 8 beurte
- Righardt Joubert – 80 lopies van 98 balle
- Wikus du Preez – 60 lopies van 100 balle
- Diederik van Emmenes – 53 lopies van 54 balle en 4 paaltjies vir 32 lopies in 13 beurte
- Juandre Bezuidenhout – 31 lopies van 35 balle
- Eldre Dorey – 100 lopies van 98 balle
- Joshua de Villers – 81 lopies van 34 balle
Ons is trots op elke Ysbeer wat hul span met karakter, dissipline en vasberadenheid verteenwoordig het.











