Interne Redenaars Finaal

Ons is ongelooflik trots op al ons leerders wat deelgeneem het aan die interne redenaarskompetisie.

Die passie, selfvertroue en vaardigheid waarmee elke Garsie hul storie vertel het, wys regtig hoekom ons skool uitnemendheid en leierskap koester.

Beste spreker per graad:

  • Gr. 8 – Louwrens Faul
  • Gr. 9 – Anja Jouber
  • Gr. 10 – Lize Skinner
  • Gr. 11 – Zoe Engelbrecht
  • Gr. 12 – Ankia Koch

Spesiale toekennings:

  • Beste junior spreker – Louwrens Faul
  • Beste senior spreker – Zoe Engelbrecht
  • Beste onvoorbereide spreker – Daniëlle Janse van Rensburg
  • Beste taalgebruiker – Daniëlle Janse van Rensburg
  • Beste algehele spreker – Zoe Engelbrecht

Baie geluk aan ons wenners en dankie aan elke deelnemer – julle maak ons trots! 🌟

Scroll to Top