SANESA Tshwane | 14–15 Februarie 2026 | Kyalami
Hiermee die uitslae van SANESA Tshwane se eerste byeenkoms wat op 14–15 Februarie 2026 in Kyalami plaasgevind het.
Die volgende ruiters het podiumplekke behaal, en Hoërskool Garsfontein is ongelooflik trots op hul prestasies:
Ankia Koch (Gr 12vR)
2nd Phase Jumping – 80 cm (Pony)
Met Idaho am Dominique behaal sy ’n 1ste plek.
![]()
Amy Hoal (Gr 12LW)
Jumping – Level 1
Met Kariena Rose behaal sy ’n 1ste en 2de plek.
Baie geluk aan hierdie ruiters met hul uitstekende prestasies!


