Ons eie netbaldirekteur, Carin Strauss, is tydens die “Netball South Africa Coaches and Umpires Indaba” in Johannesburg vereer vir haar bydrae, leierskap en blywende impak op Suid-Afrikaanse netbal.
Baie geluk, Carin!