Beyond Barriers Foundation

Garsies is herinner om dankbaar te wees vir elke vermoë wat ons het.

Dankie aan die “Beyond Barriers Foundation” en Dano Swart vir ’n inspirerende boodskap oor deursettingsvermoë, dankbaarheid en om jou grense te breek.

As Garsies sal ons beslis by die Fun Run wees — en ons kan nie wag om almal daar te sien nie!

Scroll to Top