Ons het gister by Laerskool Menlopark gaan inloer met ons Garsie “roadshow”.
Die doel? Om vir die Graad 7’s te wys waaroor Garsies regtig gaan – die geleenthede, die gees en alles wat op hulle wag!
En dis nog net die begin!
Hou ons dop, want ons gaan oor die volgende paar weke nog baie laerskole in die Pretoria-omgewing besoek!
Ons kan nie wag om julle by ons Opedag te sien nie – 13 / 14 Mei.
Kom ervaar self hoekom Garsies die plek is om te wees!














