Kom ervaar een van die hoogtepunte op die jaarlikse kultuurkalender. Vanjaar met trots aangebied deur Hoërskool Garsfontein.
‘n Besonderse koorfees met die room van musikante en kore van Pretoria.
Bespreek jou kaartjies vandag op iTickets:
https://itickets.co.za/events/485651

