MMG

Baie geluk aan al ons wenners:

  • Debutant: Carlomรฉ Bothma
  • Mnr Persoonlikheid: Christiaan Hatting
  • Mej Persoonlikheid: Janke Smith
  • Mnr Fotogenies: Martin Els
  • Mej Fotogenies: Ane Mulder
  • 2de Prins: Stefan van der Vyver
  • 2de Prinses: Carlomรฉ Bothma
  • 1ste Prins: Willie v Wyk
  • 1ste Prinses: Janke Schnetler

๐Ÿ‘‘ ๐Œ๐ง๐ซ ๐†๐š๐ซ๐ฌ๐ข๐ž: ๐ˆ๐ฏ๐š๐ง ๐‡๐ฎ๐ซ๐ญ๐ž๐ซ

๐Ÿ‘‘ ๐Œ๐ž๐ฃ ๐†๐š๐ซ๐ฌ๐ข๐ž: ๐ˆ๐ฌ๐ฌ๐š๐›๐ž๐ฅ๐ฅ๐š ๐ฅ๐ž ๐‘๐จ๐ฎ๐ฑ

Die aand was โ€™n reuse sukses, met ongelooflike energie, styl en selfvertroue wat die verhoog oorgeneem het.

Die finaliste het behoorlik uitgehaal en gewys, en Brendan Peyer het die aand perfek afgerond as gaskunstenaar.

Garsies, julle maak dit moeilik om nie trots te wees nie.

Volg die volgende skakels vir nog fotoโ€™s van hierdie spoggerige aand:

https://drive.google.com/…/1IyatAsBsH0K43DKX6k3IV32PAzm…

https://drive.google.com/…/1S…

https://drive.google.com/…/1InpOpJyXZUESbEABDBsTJnat_S…

Scroll to Top