Maak gereed vir een van Garsies se grootste en lekkerste aande van die jaar β βn aand waar die gemeenskap bymekaarkom, stories gedeel word en herinneringe gemaak word!
Met Hammie Wessels as MC.
Musiek deur Ricus Nel.
Spitbraai, boma-vuur en βn atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.
Hope lekker eet & kuier.
30 Julie 2026
HoΓ«rskool Garsfontein
Bring jou vriende, jou familie en jou gees β hierdie is die tipe aand waar almal later sΓͺ: βons moes eintlik langer gebly het.β
Moenie wag tot jy fotoβs sien en spyt is nieβ¦ maak seker jy is daar!
Hou ons blad dop, skakel vir kaartjies word binnekort gedeel!

