Na die onlangse SA Skaakkampioenskappe wat gedurende die vakansie in Rustenburg plaasgevind het, is Amber Viljoen opgeneem in die span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig tydens die “African Youth Commonwealth Games” in Sri Lanka in Mei.
Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie, Amber!

