TRES SCHOLARUM 2026

Tres Scholarum is meer as net ’n musiekaand – dit is ’n viering van talent, tradisie en die unieke band tussen drie skole: Garsies, Menlo en Klofies.
Elke jaar kom hierdie skole saam om deur musiek stories te vertel en gehore te betower – en vanjaar was geen uitsondering nie.
Hoërskool Garsfontein het hierdie jaar die voorreg gehad om as gasheer op te tree en hierdie besondere aand in die Aula by die Universiteit van Pretoria aan te bied.
Dankie aan elke deelnemer wat Tres Scholarum weer ’n onvergeetlike viering van musikale vriendskap gemaak het.

Scroll to Top