Rugby: Wildeklawer

Ons Garsie-rugbyspanne was die afgelope naweek in aksie by die Wildeklawer-toernooi.

Teen Northwood het ons spanne oortuigend gewen:

  • o/14A wen 38–12
  • o/15A wen 40–14
  • o/16A wen 61–0
  • 1ste span wen 33–31

’n Goeie naweek van rugby, met mooi hoogtepunte op die veld!

Scroll to Top