Baie geluk aan ons atlete wat hierdie naweek op nasionale vlak kompeteer:
- Megan Maree – 100m hekkies (dogters o/17)
- Joshua de Villiers – Verspring (seuns o/17)
- Allené Theunissen – Spiesgooi (dogters o/17)
- Jenevieve Oosthuysen – Spiesgooi (dogters o/17)
- Heinrich Weiss – Spiesgooi (seuns o/17)
Sterkte vir die naweek!





