Morris Gilbert het in sy matriekjaar ongelukkig sy stryd teen kanker verloor. Sy ouers het die wisseltrofees geskenk aan Garsie-spelers met ‘n tennishart. Die Garsie tennisspelers verkies die seun en dogter wat aan die vereiste voldoen.
Mev. Anita Gilbert het aan die verkose tennisspelers, die Morris Gilbert Wisseltrofeë vir Seuns en Dogters oorhandig.
Seun: Jan-Hendrik Jordaan
Dogter: Nieke de Klerk
Elke Garsie tennisspeler streef om soos Morris ‘n hart vir tennis te
he.

