Baie geluk aan Laerskool Garsfontein en julle atlete met ’n welverdiende eerste plek tydens die ASICS Menlo-landloopaflosbyeenkoms! ![]()
Ons atletiekdirekteur, mnr. Tobie, het vandag die atlete gaan gelukwens en hul uitstekende prestasie namens Garsies erken.


