Ons deel graag die volgende hoogtepunte van ons netbalwedstryde teen Hoërskool Menlopark:
- Garsies o/16A wen met ’n telling van 27-18.
- Garsies se eerstespan wen met ‘n telling van 29-27.
Ons is ongelooflik trots op al ons netbalspanne en die passie waarmee hulle elke wedstryd aangepak het.
Baie dankie aan Hoërskool Menlopark vir ’n heerlike naweek vol goeie sportmanskap en kompeterende wedstryde.
: Jaco Adendorff




































