Ons Junie-eksamen het amptelik begin! ![]()
Ons het met ‘n paar Garsie-leerders gesels om hul gedagtes oor die eksamentyd te hoor.
Aan al ons Garsies: Sterkte met die eksamen. Julle harde werk gaan beloon word.
Ons glo in elkeen van julle!