Die jaarlikse NGSSA Egoli Ope het op 9 en 10 Mei plaasgevind, gevolg deur die SAARA OVL Ope op 15 en 16 Mei.
Beide kompetisies is by die Florida-skietklub aangebied.
Hiermee is die uitslae van die Garsie-skuts:
πππππ ππ π¨π₯π’ ππ©π:
Onder 16:
- Megan Myburgh: 2de plek
Onder 14:
- Natalie de Beer: 3de plek
πππππ πππ ππ©π:
Onder 21:
- Maryke Crous: 10M dames β Goud
Onder 16:
- Jayden van Dyk: 3P gemeng β Silwer
- Anisa du Toit: 10M Olimpiese dissipline β Silwer
Onder 14:
- Natalie de Beer: 3P gemeng β Goud & 10M dames β Silwer
- Klara-belle van der Merwe: 10M dames β Brons
- Ruben Budler: 3P gemeng β Brons & 10M mans β Silwer
Baie geluk met julle puik prestasies!








