Baie geluk aan juffrou Ohna Louw

Baie geluk aan juffrou Ohna Louw, wat vir die Senior Vroue Landloop Gauteng-Noord Interprovinsiale span gekies is.

Sy sal op 20 Junie by die Lavender Kontreimark deelneem en Gauteng-Noord verteenwoordig.

Scroll to Top