𝐒𝐭𝐞𝐦 𝐯𝐢𝐫 𝐨𝐧𝐬!

By Hoërskool Garsfontein glo ons dat verandering doelbewus verwelkom word en dat elke Garsie die vermoë het om sy of haar eie suksesstorie te skryf.

Ons is trots om genomineer te wees vir Beste Afrikaanse Hoërskool én Beste Musiekakademie in Pretoria.

Uitnemendheid is nie vir ons ’n doelwit nie, maar ’n leefwyse wat in elke Garsie sigbaar is.

Stem vir ons en help om die stem van ’n skool wat lewens verander en toekoms bou verder te versterk.

KLIK OP DIE SKAKEL OM TE STEM: https://www.bestofsouthafrica.co.za/…/bop-voting…/

Scroll to Top