Baie geluk aan ons hokkiedogters met hul uitstekende prestasies tydens hul onderskeie provinsiale toernooie.
π/16 πΌππ β πΎπ€πππ’ππ’-πππ‘ππ:
β’ Omphile Malikane en Suraya Zowitsky het saam met die o/16A-span ‘n bronsmedalje in die A-afdeling verower.
β’ Miekie Reynolds het saam met die o/16B-span die B-afdeling gewen, waarmee die span na die A-afdeling promoveer.
π/18 ππ‘πππππ π‘πππππππ β πππ’πππππππ:
β’ Emma Bouwer en die o/18C Northerns-span het ‘n bronsmedalje verower.
Baie geluk met hierdie puik prestasies!




