Ons het die kwartaal op die beste moontlike manier afgeskop met Bereparkopening, en ons sien met groot opgewondenheid uit na alles wat hierdie kwartaal inhou.
Mag hierdie kwartaal gevul wees met nuwe geleenthede, groot prestasies en onvergeetlike Garsie-oomblikke.







