Garsies wens jou alle sterkte toe met jou Gewigstoot by die Wêreld Atletiek 0/20-kampioenskappe, wat van 5–9 Augustus in Eugene, Oregon, VSA aangebied word.
Mag hierdie ’n ongelooflike ervaring wees en mag al jou harde werk beloon word.