Debat

Die skool se debatspanne het verlede naweek aan Con Spirito Debatkompetisie se eerste rondte deelgeneem.

Baie geluk aan die volgende spanne wat deurgedring het na die semi-finale rondte wat 27-29 Augustus by Hoërskool Garsfontein plaasvind.

Scroll to Top