Garsie-Toneel

Garsie-Toneel dring deur na die ATKV Tienertoneel Gauteng 3 Streeksfeesfinaal en behaal besonderse toekennings met die nuutgeskrewe teks, Skaduvlieg Motel, en is as volg:

-𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 π‘Žπ‘˜π‘‘π‘’π‘’π‘Ÿ 𝑖𝑛 ‘𝑛 β„Žπ‘œπ‘œπ‘“π‘Ÿπ‘œπ‘™:

Sebastiaan Louw

-𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 π‘Žπ‘˜π‘‘π‘Ÿπ‘–π‘ π‘’ 𝑖𝑛 ‘𝑛 β„Žπ‘œπ‘œπ‘“π‘Ÿπ‘œπ‘™:

Carissa Ras

-𝐡𝑒𝑠𝑑𝑒 π‘Ÿπ‘’π‘”π‘–π‘ π‘ π‘’π‘’π‘Ÿπ‘ 

-π‘π‘œπ‘šπ‘–π‘›π‘Žπ‘ π‘–π‘’π‘ :

Beste Ensemble

Beste hantering van tegniese aspekte

Bianca Phyfer vir beste aktrise in ‘n hoofrol

Welgedaan!

Scroll to Top