πππ π/15 π΄-π πππππ πππ βππ‘ πππ‘πππππ πππ πππ ππ βπ€πππ-ππ’ππ-ππππππ ππππππππππ.
Hulle het altesaam 5 wedstryde gespeel, waarvan hulle 2 wedstryde met 6β0 gewen het en een wedstryd gelykop gespeel het.
Met hierdie uitstekende vertoning eindig hulle algeheel 4de in die finaal!
Baie geluk aan ons spelers met βn besonderse prestasie! Ons is trots op julle!


