Die Onder 18-Garsie Jaguarspan het puik presteer tydens die Fast5 Tshwane Netbalkampioenskap:
Top 8 โ Wen 35 โ 22 teen Montana QueenBeez
Top 4 โ Wen 38 โ 32 teen Prestige Warriors
Hulle wen 34 โ 27 teen Oos-Moot in die finaal om die 2026 Tshwane Kampioen te word.
Die Onder 15-Garsie Pumas eindig 4de by die Tshwane Kampioenskap.
๐ต๐ธ๐ผ๐ท๐ธ ๐๐๐ด๐๐๐ธ ๐พ๐๐ด๐ฟ๐ผ๐น๐ผ๐๐ธ๐ธ๐ ๐๐ผ๐ ๐ท๐ผ๐ธ ๐บ๐ด๐๐๐ธ๐๐บ ๐พ๐ด๐๐๐ผ๐๐ธ๐๐๐พ๐ด๐.



