Jo Black het Hoërskool Garsfontein besoek en ons Garsies met sy inspirerende motiveringspraatjie, “Be That Guy/Girl”, bemoedig.
Sy boodskap was kragtig: Jy is waardig. God het elkeen van ons met ’n unieke gawe geskep.
Dankie, Jo Black, vir ’n besondere boodskap en die inspirasie wat jy met ons Garsies gedeel het.


